Info

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming.

KiX Kinderbediening begelei meer as tagtig takke en voorsien elke kwartaal volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders te bied.

Kontak:

  • 021-808 9050 (Maryke by die Jeugkantoor in Stellenbosch)
  • jeug@sun.ac.za

Laai af: